Verskil tussen weergawes van "Somertyd"

31 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k
Wysigings deur Dit moet van misja teruggerol na laaste weergawe deur JCIV
k (Wysigings deur Dit moet van misja teruggerol na laaste weergawe deur JCIV)
Die stelsel is ontwerp om daglig te "spaar" (teenoor om dit te mors, deur byvoorbeeld te [[slaap]] terwyl die son skyn). Die amptelike tyd word vorentoe gestel tydens die lente- en somermaande, sodat die aktiewe werks- en skoolure beter met die ure van daglig ooreen moet stem.
 
In [[Suid-Afrika]] word geen gebruik van hierdie stelsel gemaak nie; in Europa bestaan somertyd sedert 1980, alhoewel die eerste tydsverandering al 1916 in [[Duitsland]] tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]] plaasgevind het. Tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] het die sogenaamde "oorlogstyd" bestaan, waar die horlosies een uur vorentoe gestel is, en tijdenstydens die somermaande nog 'n uur bygesit is. Die doel was die besparing van energie doordeur die langer periodes van daglichtdaglig.
 
Vandag bestaan somertyd in [[Europa]], [[Kanada]], die [[Verenigde State van Amerika]] (daar bestaan verskille van deelstaat tot deelstaat), [[Australië]], [[Nieu-Seeland]] en [[Suid-Amerika]]. Algeheel bestaan die stelsel in 70 lande. In Sentraal-Europa word op die laatstelaaste Sondag van Maart die horlosies twee-uur in die oggend na drie-uur vorentoe gestel. Die laaste Oktober-Sondagoggend om drie-uur word die tyd weer een uur agtertoe verander. In ander Europese tydsones ([[Engeland]], [[Ierland]]: een uur agter; of [[Finland]], [[Griekeland]]: een uur voor) vind die verandering vroeër of later plaas, dus skakel al die Europese lande dieselfde "objektiewe" tyd oor.
 
Die populêre uitdrukking vir normaaltyd is "wintertyd", maar aangesien dit die eintlike tyd konstitueer, is die naam "normaaltyd" meer voldoende.
 
Baie mense hou van die effek dat die son saans langer skyn, maar natuurlik word dit ook in die oggend 'n uur later lig; dus is dit dikwels mense wat vroeë skofte moet werk (in fabrieke byvoorbeeld) wat eerder negatief teenoor die tydverandering ingestel is. Tydens die hoogte van die [[Noordelike Halfrond]] se somer (Junie) verloor hierdie argument aan grondlaag, omdat die son nogtans al vieruur (in plaas van drie-uur; Sentraal-Europese standpunt) opgaan. Groter is die probleem in laat en toen ging het licht uit Oktober kort voor die terugverandering na normaaltyd; die son sak eers so ses-uur se kant, maar gaan eers omtrent agtuur die oggend op.
 
== Eksterne skakels ==