Verskil tussen weergawes van "Hans Anton Aschenborn"

k
General Fixes using AWB
k (Verplasing van 3 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q95242)
k (General Fixes using AWB)
[[Image:Hans Hans_Anton_Aschenborn_LionAnton Aschenborn Lion.JPG|thumb|left|250px|Kiel (Duitsland), Waterverf, Leeu]]
[[Image:Hans Hans_Anton_Aschenborn_GemsbockAnton Aschenborn Gemsbock.jpg|thumb|right|250px|Kiel (Duitsland), Waterverf, Gemsbok]]
Die kunstenaar en skrywer '''Hans Anton Aschenborn''' ([[1 Februarie]] [[1888]] – [[10 April]] [[1931]]) was bekend vir sy skilderye en illustrasies van diere in Suid-Afrika en Duitsland (sien ouer Duitse Thieme-Becker of Saur kunsensiklopedies, daar is ook ’n doktors tesis gedoen oor Hans Anton Aschenborns se grafiese werk in die bekende kultuurtydskrif 'Lantern' van 1965 - sien |1| onder).
Hy, [[Sangiro]] en [[Pierneef]] was vriende. Aschenborn het illustrasies gemaak vir Sangiro se 'Uit Oerwoud en Vlakte' en sy 'Sketse uit die Oos-Afrikaanse Dierewêreld'. Aschenborn se eie boeke soos 'Onduno und andere Tiergeschichten' en 'Satan und andere afrikanische Erzählungen' is in Afrikaans vertaal. In [[1916]] het hy die teks vir die lied "Heia Safari" geskryf.
* [http://art.aschenborn.de/gallery_3_1_Hans%20Anton%20ASCHENBORN.html Kuns van Hans Anton Aschenborn]
* [http://www.art-archives-southafrica.ch/LANTERN.htm |1| Lantern (sien tweede ry)]
{{DEFAULTSORT:Aschenborn, Hans Anton}}
 
{{DEFAULTSORT:Aschenborn, Hans Anton}}
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse skilders]]
[[Kategorie:Duitse skilders]]
80

wysigings