Verskil tussen weergawes van "Hieronimus van Stridon"

k
General Fixes using AWB
k (→‎Biografie: taal timmer)
k (General Fixes using AWB)
==Biografie==
Hieronimus<ref>Jerome, Saint. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.</ref> se familie was welaf en sy ouers was Christene. Hulle stuur hom na [[Rome]] vir sy opleiding. Hy loop klas by die grammatikus Donatus en Tyrannius van Aquileia was sy medeleerling.
[[Beeld: Albrecht Dürer Saint Jerome 1521.jpg|thumb|left|Hieronimus deur Albrecht Dürer (1521)]]
 
Na 'n kort verblyf in [[Trier]] gaan hy na Aquileia waar hy saam met ander 'n asketiese lewe ly. Ongeveer in 373 wil hy 'n pelgrimsreis na [[Jerusalem]] onderneem, maar ernstige siekte hou hom vir 'n lang tyd in [[Antiogië]]. Hy luister na die voordragte van Appolinarius van Laodisea en leer [[Grieks]]. Daarna bring hy drie jaar deur in die woestyn waar 'n Joodse monnik hom [[Hebreeus]] leer. Hy word daarna tot priester gewy deur Paulinus, [[biskop]] van Antiogië. Hy reis dan na [[Konstantinopel]] waar hy die lesings van Gregorius van Nazianze bywoon.
==Verwysings==
{{verwysings}}
 
[[Kategorie:Heiliges in die Christendom|Christendom]]
 
{{vertaalvanaf
|pl=https://nl.wikipedia.org/wiki/Hi%C3%ABronymus_van_Stridon
}}
 
[[Kategorie:Heiliges in die Christendom|Christendom]]
80

wysigings