Verskil tussen weergawes van "Hifikepunye Pohamba"

Geen grootteverandering nie ,  6 jaar gelede
k
→‎Politieke loopbaan: General Fixes using AWB
k (fixing dead links)
k (→‎Politieke loopbaan: General Fixes using AWB)
== Politieke loopbaan ==
[[Lêer:Hifikepunye Pohamba 2005.jpg|thumb|links|Hifikepunye Pohamba]]
In September 1964 is Pohamba na [[Lusaka]] gestuur om 'n SWAPO kantoor in [[Noord-Rhodesië]] (nou [[Zambië]]) te open.<ref name=KD/><ref name=CV>[http://www.mec.gov.na/Government/Our_President/President_CV.htm Curriculum Vitae for Pohamba], Namibian government website.</ref> In 1966 is Pohamba en [[Sam Nujoma]] uit die land verban en in daardie tyd het hy Nujoma se grootste vertroueling geword. In 1969 is hy verkies as 'n lid van SWAPO se Sentrale Komitee en is hy aangestel as adjunk-administratiewe sekretaris van die party. Teen 1977 is hy verkies as die party se Sekretaris van Finansies. Van 1979 tot 1981 was hy in beheer van SWAPO-aangeleenthede in Zambië, waarna hy na die party se hoofkwartier in [[Luanda]], [[Angola]] gestuur is, waar hy gebly het tot SWAPO beheer oor Namibië gekry het in 1989. Gedurende sy tyd in Luanda het hy vir 'n tydjie in die politiek gestudeer in die [[Sowjetunie]].<ref name=KD/><ref name=NA/> Hy was in beheer van SWAPO se verkiesingsveldtog in 1989<ref name=Profile/> en was 'n SWAPO-lid van die Grondwetgewende Vergadering, wat geduur hat van November 1989 tot Maart 1990,<ref>[http://www.parliament.gov.na/ims/pub/getindivs.asp?e=65&en=Constituent%20Assembly%20of%20Namibia%20November%201989%20-%20March%201990 List of members of the Constituent Assembly], parliament.gov.na.</ref> voordat hy 'n lid van die Nasionale Vergadering geword het met Namibië se onafhanklikheid in Maart 1990.<ref name=CVNA/><ref name=NACV/> Van Maart 1990 tot 1995 was hy Minister van Binnelandse Sake, van 1995 tot 1997 Minister van Visserye en Marine Hulpbronne,<ref name=KD/><ref name=CVNA/><ref name=NACV/> en Minister sonder Portfolio van 1997 tot Maart 2000.<ref name=KD/><ref>[http://www.irinnews.org/Report.aspx?ReportId=13036 "Nujoma names new cabinet"], IRIN, March 20, 2000.</ref> In 1997 is hy gekies as Sekretaris-Generaal van SWAPO en in 2002 as die vise-president.<ref name=CV/> Op [[26 Januarie]] [[2001]] is hy aangewys as Minister van Grond, Hervestiging en Rehabilitasie,<ref>"President appoints ruling party secretary-general new land minister", Nampa, 26 Januarie 2001.</ref> 'n posisie wat hy tot sy presidentskap beklee het.
 
Onder Pohamba se Ministerskap van Grond, Hervestiging en Rehabilitasie het Namibië 'n beleid van gedeeltelike grond-onteiening van blanke grondeienaars na nie-blankes wat sonder grond was, begin. Hierdie beleid het die vorige beleid van "gewillige koper-gewillige verkoper" vervang. In hierdie opsig is hy as 'n bondgenoot van die [[Zimbabwe|Zimbabwiese]] president, [[Robert Mugabe]]<ref name=Profile/> beskou.
80

wysigings