Verskil tussen weergawes van "Kepler-22b"

4 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k
General Fixes using AWB
(Nuwe artikel)
 
k (General Fixes using AWB)
| status= Gepubliseer
}}
'''Kepler-22b''' is ’n [[eksoplaneet]] van die [[Sterreklassifikasie#Klas G|klas G-ster]] [[Kepler-22]].<ref name="NASA20111205_2011_373"/><ref name="bbc20111205">{{cite news|url=http://www.bbc.co.uk/news/science-environment-16040655|title=Kepler 22-b: Earth-like planet confirmed|date=5 Desember 2011|work=BBC Online|accessdate=6 Desember 2011}}</ref> Dit is sowat 600 [[ligjare]] van die [[Aarde]] af in die [[sterrebeeld]] [[Swaan (sterrebeeld)|Swaan]]. Dit is in 2011 deur [[Nasa]] se [[Kepler-ruimteteleskoop]] ontdek en was die eerste bekende eksoplaneet wat voor sy ster verbybeweeg wat in die [[bewoonbare sone]] van ’n [[Son|Sonagtige]]agtige ster ontdek is.<ref name="NASA20111205_2011_373">{{cite web|url=http://www.nasa.gov/centers/ames/news/releases/2011/11-99AR.html|title=Nasa – Nasa's Kepler Confirms Its First Planet in Habitable Zone of Sun-like Star|work=NASA Press Release|accessdate=6 Desember 2011}}</ref><ref name="bbc20111205"/><ref name="spacecomkepler22b">[http://www.space.com/24128-kepler-22b.html Kepler-22b: Facts About Exoplanet in Habitable Zone]</ref>
Kepler-22b se radius is sowat 2,4 keer dié van die Aarde. Sy massa en samestelling is onbekend.<ref name="NASA20111205_2011_373"/><ref name="bbc20111205" />
 
80

wysigings