Verskil tussen weergawes van "München Internasionale Lughawe"

k
General Fixes using AWB
(ja!)
k (General Fixes using AWB)
| footnotes = Bronne: Passasiersbewegings & Lugbewegings, IVF<ref name=advpax>[http://www.adv.aero/verkehrszahlen/archiv/statistiken-ivf-2013 IVF Passasierstatistiek en lugbewegings]</ref><br>Duitse Lugvaartinligtingspublikasie by EUROCONTROL<ref name="AIP">[http://www.ead.eurocontrol.int/publicuser/protect/pu/main.jsp EAD Basies]</ref>
}}
[[Lêer:Munich_airport_centralMunich airport central.jpg|thumb|links|260px|Münchenlughawe: Sentrale Area met kantoorgeboue, winkels en 'n biertuin, geleë tussen Terminaal 1 (100m aan die linkerkant) en Terminaal 2]]
[[Lêer:Munich_Munich (-_Franz_Josef_Strauss Franz Josef Strauss)_ (MUC_MUC -_EDDM EDDM)_AN0517640 AN0517640.jpg|thumb|links|260px|München - Franz Josef Strauss aankomssaal]]
 
'''München Internasionale Lughawe''' ([[IATA-kode]]: MUC, [[ICAO]]: EDDM) is die internasionale [[lughawe]] van [[München]], die [[hoofstad]] van [[Beiere]]. Dit is die tweede besigste lughawe in [[Duitsland]] in terme van passasiersverkeer na Frankfurtlughawe, en die sewende besigste lughawe in [[Europa]], met die hantering van 38.7 miljoen passasiers in 2013.<ref name=advpax/> Dit is die wêreld se 14de besigste lughawe in terme van internasionale passasiersverkeer,<ref>[http://www.aci.aero/Data-Centre/Monthly-Traffic-Data/International-Passenger-Rankings/12-months Airports Council International – Year to date International Passenger Traffic Data]</ref> en was die 30ste besigste lughawe wêreldwyd in 2013.<ref>http://www.aci.aero/Data-Centre/Monthly-Traffic-Data/Passenger-Summary/Year-to-date</ref> Münchenlughawe dien as die sekondêre sentrum vir [[Lufthansa]] insluitende Lufthansa-streeks en sy Star Alliance-vennote. Die grootste buitelandse karweier in München in terme van passasiersgetalle is Air Dolomiti.<ref>http://www.aero.de/news-18584/Groesste-internationale-Fluglinie-in-Muenchen.html</ref>
 
== Openbare weerstand teen 'n nuwe derde aanloopbaan ==
Op 26 Julie 2005 het die Raad van die Flughafen München GmbH (FMG) besluit om, as gevolg van kapasiteitsbeperkinge van die twee bestaande aanloopbane, die plaaslike beplanningsproses aan die gang te sit vir die konstruksie van 'n nuwe derde aanloopbaan.
 
Tydens die referendum op 17 Junie 2012 in München, is die beplande konstruksie van 'n derde aanloopbaan by Münchenlughawe egter verwerp met 'n meerderheid van 54,3% stemme. 32.8% van die burgers van München het aan die stemming deelgeneem. Die fraksies van CSU, SPD, FDP, die Freien Wähler en die Bayernpartei het op 1 Februarie 2012 in München se stadsaal besluit om groot meerderheidsteun aan die begeerte van die Raad te verleen.
 
Maar selfs voor die alliansie "München teen die derde aanloopbaan" begin het, vanaf Alliance 90 / Die Groen Party met die ODP op die linkervleuel, ondersteun deur verskeie omgewings-organisasies, is 'n petisie om 'n ope burgerstemming te hou, ingedien. Die KVR ("Kreisverwaltungsreferat") het die voorgelegde handtekeninge nagegaan; en bevind dat met 31 430 geldige handtekeninge die nodige kworum van 30 831 handtekeninge bereik is (3% van die kiesers in München). Daar is toe op drie vrae gestem: Referendum 1: "vir" of "teen" die Raadsbegeerte vir die verdere lughawe-uitbreiding, of referendum 2: "vir" of "teen" die openbare petisie teen die bou van die derde aanloopbaan. Daarbenewens sou 'n ewekansige vraag bepaal of goedkeuring of afkeuring aan die beplande lughawe-uitbreiding verleen moes word. Die meerderheid burgers het teen die derde aanloopbaan gestem.
 
Hoewel die een-jaar verbintenistydperk van die burgers se besluit reeds verstryk het, is die konstruksie van die derde aanloopbaan tans polities onmoontlik, aangesien alle besluite in die Algemene Vergadering van Flughafen München GmbH eenparig blyk te wees. Wettige goedkeuring is verleen en daar is op 'n positiewe beplanning besluit deur die regering van Beiere vir die konstruksie van 'n derde aanloopbaan, wat in alle opsigte in 'n uitspraak van die Beierse Administratiewe Hof (VGH) bevestig is op 19 Februarie 2014. Die Stad van München hou 23% van die aandele in die Münchenlughawe, die ander aandeelhouers (Beiere 51% en Wes-Duitsland 26%) bepleit steeds die konstruksie van die derde aanloopbaan.
 
[[Lêer:Munich_Airport_T1_L4_B_check_inMunich Airport T1 L4 B check in.jpg|thumb|260px|Münchenlughawe: T1 inweegtoonbanke]]
[[Lêer:Munich_airport_2Munich airport 2.jpg|thumb|260px|Münchenlughawe: Instaparea by Terminaal 1]]
 
==Statistiek==
===Passasiersgetalle===
[[Lêer:Airbus_A340Airbus A340-642_Lufthansa_D642 Lufthansa D-AIHS_AIHS (11120460783).jpg|thumb|'n [[Lufthansa]] [[Airbus A340-600]] op Münchenlughawe]]
[[Lêer:Airbus_A330Airbus A330-343X_Air_Canada_C343X Air Canada C-GHKX_GHKX (9384549529).jpg|thumb|'n Air Canada [[Airbus A330-300]] op Münchenlughawe]]
[[Lêer:Boeing_777Boeing 777-312_ER_312 ER (9V-SWH)_Singapore_Airlines_9V Singapore Airlines 9V-SWH_SWH (9328717454).jpg|thumb|'n [[Singapore Airlines]] [[Boeing 777-300ER]] op Munich Airport]]
[[Lêer:Airbus_A380Airbus A380-861_Emirates_A6861 Emirates A6-EDH_EDH (10803966163).jpg|thumb|'n [[Emirates Airline]] [[Airbus A380-800]] op Münchenlughawe]]
[[Lêer:Boeing_787Boeing 787-8_Dreamliner_Qatar_Airways_A78 Dreamliner Qatar Airways A7-BCB_BCB (9050414265).jpg|thumb|'n [[Qatar Airways]] [[Boeing 787 Dreamliner]] op Münchenlughawe]]
{| class="wikitable" style="text-align: right; width:200px;" align="center"
|+
80

wysigings