Verskil tussen weergawes van "Psamtik I"

11 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k
General Fixes using AWB
(Nuwe artikel)
 
k (General Fixes using AWB)
| nomen = <hiero>p:O34-m-V13:V31</hiero>
}}
'''Psamtik I''' of '''Psammetichus I''' was ’n [[farao]] van die [[26ste Dinastie]] van [[Antieke Egipte]]. Sy [[Nesoe-biti-naam|praenomen]], Wah-Ib-Re, beteken "Konstant is die Hart van [[Ra]]".
 
==Bewind==
Psamtik I is saam met sy pa, [[Necho I]], deur die [[Assirië|Assiriërs]]rs weggevoer nadat hulle daarvan beskuldig is dat hulle by ’n komplot van [[Taharqa]] betrokke was. Hulle is eindelik vrygelaat en toegelaat om as leenhere oor Egipte te regeer. Psamtik het beheer oor [[Athribis]] gekry en toe sy pa in [[664 v.C.]] sterf, het hy ook beheer oor [[Memphis, Egipte|Memphis]] en [[Saïs]] oorgeneem.
 
Hy wou oor die hele Egipte regeer en het eers die res van die [[Nyldelta]] oorgeneem. Die suide van die land was egter nog onder beheer van die heersers van [[Koesj]]. Psamtik het sy mag in die suide uitgebrei deur Thebaanse amptenare geleidelik ná hul dood deur sy vertrouelinge te vervang. Hy is eindelik in sy negende bewindsjaar erken as koning van [[Bo-Egipte|Bo-]] en [[Benede-Egipte]]. Hy het gebruik gemaak van ’n burgeroorlog in Assirië om onder hul invloed uit te kom en onafhanklik te regeer.
80

wysigings