Verskil tussen weergawes van "Kaapspoor"

28 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Kosti,cape gauge.jpg|duimnael|300px260px|Kaapspoor in Kosti, Soedan.]]
 
Spoorweë met 'n spoorwydte van 1067 mm (3 voet 6 duim) is die eerste keer gebou vir waens wat deur perde getrek is. Vanaf die middel-negentiende eeu word veel meer 3 vt 6 dm netwerke gebou in die Britse kolonies (ook die [[Kaapkolonie]]) en [[Japan]]. Teen die begin van die twintigste eeu het talle 3 voet 6 duim tramnetwerke die lig gesien.
 
Daar is ongeveer 112, 000 kilometer (70. 000 myl) van 3 vt 6 dm se spore oor die wêreld gelê.
 
Die hele nasionale spooruitleg in [[Suider-Afrika]] bestaan uit Kaapspoorwydte, met die '''uitsondering''' van 3 trajekte:
* Die Apple Express van [[Port Elizabeth]]-Humewoodstasie via die Gamtoosvallei na [[George]] (smalspoor, 610 mm).
* Die verlate Banana Express (Alfred County Railway) van [[Port Shepstone]] na [[Harding]], [[KwaZulu-Natal]] loop vir 122 kilometer op 2 voetspoor (610 mm).
* Die [[Gautrein]] tussen [[Johannesburg]] en [[Pretoria]] maak gebruik van standaardspoor (14351 435 mm) vir beter stabiliteit teen hoë spoed.
 
[[Kategorie:Spoorvervoer]]