Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 040 grepe bygevoeg, 4 jaar gelede
→‎Geografie en klimaat: Tabel by te voeg
 
Alhoewel Edinburg op dieselfde breedtegraad as byvoorbeeld [[Moskou]] en [[Labrador]] lê, het dit 'n gematigde seeklimaat soos die meeste gebiede in Skotland. Gedurende die winter daal temperature gewoonlik nie benede vriespunt nie, terwyl maksimum-temperature in die somer net 23 °C bereik. Weens sy ligging tussen die see en heuwels is Edinburg 'n baie winderige stad. Die [[Golfstroom]] sorg vir wind uit 'n suidwestelike rigting en warm en onstabiele weer met reënval. Uit die ooste kom winde, wat gewoonlik droër, maar ook kouer is. Reënval kom dwarsdeur die jaar voor, en tussen Oktober en Maart kom Atlantiese laedrukgebiede voor, wat soms deur hewige storms gekenmerk word.
{{Tabel weergemiddelden
| locatie = Edinburgh
| bron = [[MetOffice|Metoffice.gov.uk]]<ref>[http://www.metoffice.gov.uk/climate/uk/averages/19712000/sites/edinburgh.html Edinburgh 1971–2000 averages] op Metoffice.gov.uk</ref>
<!-- neerslag -->
| jan_gem_ns= 64.2
| feb_gem_ns= 44.7
| mrt_gem_ns= 52.2
| apr_gem_ns= 42.5
| mei_gem_ns= 49.1
| jun_gem_ns= 52.5
| jul_gem_ns= 57.6
| aug_gem_ns= 53.3
| sep_gem_ns= 62.4
| okt_gem_ns= 69.5
| nov_gem_ns= 61.4
| dec_gem_ns= 66.8
| jaar_gem_ns= 676.2
<!-- gemiddelde minima en maxima -->
| jan_gem_min= 0.7 | jan_gem_max= 6.4
| feb_gem_min= 0.9 | feb_gem_max= 6.8
| mrt_gem_min= 2.1 | mrt_gem_max= 8.8
| apr_gem_min= 3.4 | apr_gem_max= 10.9
| mei_gem_min= 5.8 | mei_gem_max= 14.2
| jun_gem_min= 8.6 | jun_gem_max= 17.0
| jul_gem_min= 10.5 | jul_gem_max= 19.0
| aug_gem_min= 10.4 | aug_gem_max= 18.7
| sep_gem_min= 8.5 | sep_gem_max= 16.0
| okt_gem_min= 5.9 | okt_gem_max= 12.6
| nov_gem_min= 2.7 | nov_gem_max= 9.0
| dec_gem_min= 1.3 | dec_gem_max= 7.0
| jaar_gem_min= 5.1 | jaar_gem_max= 12.2
}}
 
== Ekonomie ==
5 219

wysigings