Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

4 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Cloete het vir jare saam met haar man, as deel van die [[James Norval]]-toergeselskap opgetree. Na die instelling van TV in 1976 het sy in een van die eerste Afrikaanse TV-dramas, ''Die ryk weduwee'', en daarna in ''Die koster'' gespeel.
 
Sy is op [[10 Februarie]] [[1999]] op 82 jarige ouderdom aan 'n [[beroerte]] oorlede. Haar enigste kind, [[Paddy Norval]], is reeds in die 1980's oorlede.<ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1999/02/11/4/4.html Anna Cloete, aktrise, sterf op 82 ná beroerte], [[Beeld]], 11 Februarie 1999</ref><ref>[http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1999/02/11/2/16.html Afrikaanse toneelwêreld verloor veteraanaktrise], [[Die Burger]], 11 Februarie 1999</ref>
 
== Filmografie ==
456

wysigings