Hawais: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Skakels na Taal)
kNo edit summary
Taalkundiges klassifiseer Hawais as 'n Oos-[[Polinesië|Polinesiese]] taal wat nou verwant aan Mangarevanies en Marquesanies van die [[Frans-Polinesië]] is. Dit is ietwat minder verwant aan [[Maori (taal)|Maori]], Tuamotuaans en Tahitiaans en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van Wes-Polinesië, waaronder Samoaans, Tokelauaans, Niuies en Tongaans.
 
Volgens die Hawaii-taalkommissie het die aantal volwasse sprekers, wat MāoriHawais vlot kan praat, in 1997 tot sowat 2 000 gedaal.
 
== Verwysings ==