Verskil tussen weergawes van "Argipel"

28 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Satellite image of Philippines in March 2002.jpg|thumb|'n Satellietfoto van die Filippynse argipel.]]
 
'n '''Argipel''' of '''eilandgroep''' is 'n landvorm wat uit 'n ketting of tros van [[eiland]]e bestaan. Argipels bestaan meestal in die oop see. Hulle is dikwels vulkaniese eilande wat langs 'n oseaniese rug of vulkaniese warmkol ("hotspot") gevorm is. 'n Voorbeeld van 'n argipel wat deur 'n vulkaniese warmkol ontstaan het, is [[Hawaii]], 'n lang uitgerekte ketting van honderde eilande en eilandjies.
 
Die vyf grootste lande wat op 'n argipel geleë is, is [[Indonesië]], [[Japan]], die [[Filippyne]], [[Nieu-Seeland]] en die [[Britse Eilande]].
Anonieme gebruiker