Verskil tussen weergawes van "PSV Eindhoven"

geen wysigingsopsomming nie
afrigter = {{vlagikoon|NL}} [[Fred Rutten]]|
liga = [[Eredivisie]] |
}}
 
'''PSV''' (''Philips Sport Vereniging'') is 'n professionele sokkerklub in [[Eindhoven]] wat op [[31 Augustus]] [[1913]] as sportvereniging vir Philips se werknemers gestig is. Die span se tuisveld is die [[Philips Stadion]] (kapasiteit: 35 000 sitplekke). PSV is al 21 keer as die [[Eredivisie|kampioen van Nederland]] gekroon. Hulle het ook in 1988 die [[UEFA Champions League|Europa-beker]] gewen en negen keer die [[KNVB-Beker|nasionale beker]] huis toe geneem. Sedert seisoen 2013/14 speel hulle tweede span in die [[Eerste divisie]] (die tweede nasionale afdeling).
9

wysigings