Verskil tussen weergawes van "Yasunari Kawabata"

+ Inligtingskas
k (Verplasing van 69 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q43736)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Persoon
[[Lêer:Kawabata yasunari museum01s1760.jpg|thumb|right|250px|Kawabata Yasunari Museum in Ibaraki]]
| naam = Yasunari Kawabata
'''Yasunari Kawabata''' (Japannees: ''川端 康成'') ([[14 Junie]] [[1899]] - [[16 April]] [[1972]]) was 'n [[Japan]]nese kortverhaal- en romanskrywer wie se spare, liriese, subtiel geskakeerde prosa hom in [[1968]] die [[Nobelprys vir Letterkunde|Nobelprys]] besorg het, die eerste Japannese outeur om die prys te ontvang. Sy werk het breë internasionale aantrekking gehad en hy word steeds wys gelees.
| bynaam =
| beeld = Yasunari Kawabata 1938.jpg
| beeldbeskrywing =
| onderskrif = Ernest Hemingway in 1938
| geboortenaam =
| geboortedatum = [[21 Julie]] [[1899]]
| geboorteplek = [[Osaka]], [[Japan]]
| sterfdatum = [[16 April]] [[1972]]
| sterfteplek = Zushi, Kanagawa, Japan
| ouers =
| titel =
| nasionaliteit = {{vlagland|Japan}}
| beroep = skrywer
| ander =
| bekend =
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse = [[Nobelprys vir Letterkunde]] (1968)
| party =
| religie =
| huweliksmaat =
| kinders =
| webblad =
| handtekening =
}}
 
'''Yasunari Kawabata''' ([[Japannees]]: ''川端 康成 ''Kawabata Yasunari'') ([[1411 Junie]] [[1899]] - [[16 April]] [[1972]]) was 'n [[Japan]]nese kortverhaal- en romanskrywer wie se spare, liriese, subtiel geskakeerde prosa hom in [[1968]] die [[Nobelprys vir Letterkunde|Nobelprys]] besorg het, die eerste Japannese outeur om die prys te ontvang. Sy werk het breë internasionale aantrekking gehad en hy word steeds wys gelees.
 
== Lewensgeskiedenis ==
[[Lêer:Kawabata yasunari museum01s1760.jpg|thumbduimnael|right|250pxlinks|Kawabata Yasunari Museum in Ibaraki]]
Yasunari Kawabata is op [[11 Junie]] 1899 in [[Osaka]], [[Japan]] gebore as die enigste seun van 'n welaf en gesofistikeerde dokter. Op die ouderdom van drie jaar verloor hy albei sy ouers en word hy na sy blinde, siek oupa aan moederskant in 'n afgeleë dorpie gestuur waar hy baie eensaam grootword. Die traumatiese verlies het ongetwyfeld 'n emosionele letsel gelaat aangesien die tema van dood en eensaamheid deur al Kawabata se werk eggo.
 
Eers wou hy 'n skilder word, maar na sy kortverhale gepubliseer is terwyl hy nog op hoërskool was, het hy besluit om 'n skrywer te word. Hy het in [[1920]] sy literêre studies aan die Tokio Keiserlike Universiteit begin en vier jaar later gegradueer. Saam met Yokomitsu Riichi, het Kawabata 'n tydskrif gestig, getiteld Bungei Jidai (Die Kunsera), wat die nuwe beweging in moderne Japannese letterkunde bepleit het.