Verskil tussen weergawes van "DNS"

56 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: sk:Deoxyribonukleová kyselina is 'n goeie artikel)
k
 
[[Lêer:DNA Overview.png|border|right|190px]]
'''Deoksiribonukleïnesuur''' oftewel '''DNS''' is die belangrikste draer van [[genetika|erflike inligting]] in alle bekende organismes. In <nowiki>[[Engels]]</nowiki> word dit ''DNA ''genoem.
 
'n DNS-molekuul bestaan uit twee lang stringe nukleotides, wat saam tot 'n dubbele heliks buig. Die twee stringe is aanmekaar verbind deur sogenaamde basispare. 'n Basispaar verbind twee nukleotides wat teenoor mekaar lê. Die volgorde van nukleotides in 'n string word 'n sekwensie genoem. Omdat daar in prinsiep oneindig baie sekwensies moontlik is, kan die volgorde van nukleotides unieke erflike inligting verskaf.
457

wysigings