Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

 
== Tuisveld ==
Die Bulls speel al hul tuiswedstryde op [[Loftus Versfeld]] in [[Pretoria]], wat ook die tuiste van die [[Blou Bulle]] in die [[Curriebeker]]reeks is. Die [[Springbokke]] speel gereeld hier rugby en die stadion was ook gebruik tydens die [[Rugbywêreldbeker 1995]]. Die stadion is sedert 1908 in gebruik en in 1932 is die veld vernoem na [[Robert Owen Loftus Owen Versfeld]], die stigter van georganiseerde rugby in Pretoria.<ref>{{en}} {{Cite web| publisher=SouthAfrica.info|title=Sports stadiums in South Africa |url=http://www.southafrica.info/ess_info/sa_glance/sports/stadiums.htm |accessdate=2007-05-06}}</ref><ref>{{en}} {{Cite web| publisher=Vodacom Blue Bulls|title=Loftus Versfeld - History|url=http://www.bluebull.co.za/default.asp?cId=6119&des=content |accessdate=2007-05-06}}</ref> Die stadion het sitplek vir 51, 762 mense.
 
== Seisoenbepalings ==
105 698

wysigings