Verskil tussen weergawes van "Referendum oor die onafhanklikheid van Skotland"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:A National Conversation launch.jpg|duimnael|280px|Die Skotse Eerste Minister, [[Alex Salmond]] en sy adjunk Nicola Sturgeon, het hulle vir onafhanklikheid beywer.]]
[[Lêer:Scottish independence referendum results.svgpng|duimnael|Uitslag: Groen ten gunste; rooi teen onafhanklikheid.]]
 
Tydens die '''referendum vir die onafhanklikheid van Skotland''' is [[Skotland|Skotse]] kiesers gevra om vir of teen [[onafhanklikheid]] te stem. Die stemming het op [[18 September]] [[2014]] plaasgevind. Die uitkoms was 'n oorwinning vir die nee-stem<ref>{{en}} [http://scotlandreferendum.info/ ScotlandReferendum.info], besoek op 19 September 2014</ref>.
Anonieme gebruiker