Verskil tussen weergawes van "Daniël François Malan"

Inligtingskas bygewerk
Etiket: Selfoonbydrae
(Inligtingskas bygewerk)
{{InligtingraampieInligtingskas Ampsbekleër
| namenaam = Daniël François Malan
| imagebeeld = DFMalanPortret.jpg
| beeldonderskrif =
| orderorde = 4de [[Eerste Minister van Suid-Afrika]]
| term_start = [[Junie]] [[1948]]
| term_end termynaanvang = [[19544 Junie]] [[1948]]
| predecessortermyneinde = [[Jan30 SmutsNovember]] [[1954]]
| monarg = [[George VI van die Verenigde Koninkryk|George VI]]
[[Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk|Elizabeth II]]
| successor = [[JG Strijdom]]
| birth_date goewerneur-genl = [[22Gideon MeiBrand van Zyl]]
[[1874E.G. Jansen]]
| voorganger = [[Jan Christian Smuts‎]]
| birth_place = [[Riebeek-Wes]], [[Kaapkolonie]]
| death_dateopvolger = [[7Johannes Februarie]]Gerhardus [[1959Strijdom]]
| death_placegeboortedatum = [[Stellenbosch22 Mei]], [[Kaapprovinsie1874]]
| spouse geboortejaar =
| geboortemaand =
| party = [[Nasionale Party]]
| geboortedag =
| birth_placegeboorteplek = [[Riebeek-Wes]], [[Kaapkolonie]]
| sterftedatum = {{Sterftedatum en ouderdom|1874|5|22|1959|2|7}}
| sterfteplek = [[Stellenbosch]], [[Kaapprovinsie]], [[Unie van Suid-Afrika]]
| party = [[Nasionale Party]]
| orde2 = Minister van Binnelandse Sake, Onderwys en Openbare Gesondheid
| term_starttermynaanvang2 = [[30 Junie]] [[19481924]]
| termyneinde2 = [[20 Mei]] [[1933]]
| eersteminister2 = [[Barry Hertzog]]
| voorganger2 = [[Patrick Duncan]]
| opvolger2 = [[Jannie Hofmeyr]]
| eggenoot = Maria
| kinders =
| alma_mater =
| religie = [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]]
| handtekening =
| militer =
| lojaliteit =
| tak =
| diensjare =
| rang =
| eenheid =
| oorloe =
| toekennings =

== Predikant ==
[[BeeldLêer: Ds DF Malan.jpg|thumbduimnael|links|170px|links|Ds. D.F. Malan as jong predikant van die [[NG gemeente Graaff-Reinet]], waar hy leraar was van 1913 tot hy in 1915 redakteur van ''[[Die Burger]]'' geword het.]]
[[Beeld:DF en Maria Malan en Jan Smuts.jpg|thumb|links|300px|Dr. D.F. en mev. Maria Malan woon in 1949 die openingsaand van die eerste Afrikaanse toneelopvoering deur die Nasionale Toneelorganisasie in [[Kaapstad]] by saam met genl. [[Jan Smuts]].]]
Hy het geleer om NG predikant te word aan die [[Victoria-kollege]] op [[Stellenbosch]] en sy doktorsgraad in diviniteit in [[1905]] aan die Universiteit van [[Utrecht]] in [[Nederland]] ontvang vir 'n proefskrif oor die filosofie van biskop Berkeley. Hy was predikant in die NG gemeente op [[Montagu]] en [[NG gemeente Graaff-Reinet]] en het 'n toer onderneem na die sendingstasies in [[Rhodesië]] (die teenswoordige [[Zimbabwe]]) en die [[Belgiese Kongo]] in [[1913]], waaroor hy 'n kort boek, ''Na Congoland'', geskryf het. In die "Penguin Dictionary of South African Quotations" word hy as volg aangehaal: "Ek het gevalle waargeneem waarin die kinders van Afrikaner-families so nakend soos kaffers in Kongoland rondhardloop."

== Redakteur ==
Malan was 'n vurige ondersteuner van Afrikaner-aspirasies en een van genl. [[James Barry Munnik Hertzog|Hertzog]] se vroegste ondersteuners. In [[1915]] is hy aangestel as redakteur van [[Die Burger]], toe die koerant die eerste amptelike koerant van die [[Nasionale Party]] geword het. Hy is tot die parlement verkies en het gou bekend geraak om sy logiese en kragtige toesprake. Toe Hertzog die mag oorgeneem het in [[1924]] het hy minister van binnelandse sake geword.

== Opposisieleier ==
In [[1933]] het Malan geweier om Hertzog te ondersteun in die samesmelting van die [[Nasionale Party]] met Smuts se [[Suid-Afrikaanse Party]], en het daarna gou gehelp met die oprigting van sy eie Gesuiwerde Nasionale Party, wat van krag tot krag gegaan het tot dit in [[1948]], weliswaar met 'n minderheid van die populêre steun, die regering van Smuts tot 'n val gebring het. Malan was ook van 1938 tot en met sy uittrede uit die politiek in 1954 Volksraadslid vir [[Piketberg (kiesafdeling)|Piketberg]].

== Eerste Minister ==
Malan het die eerste minister en minister van buitelandse sake geword, in welke hoedanigheid hy [[Londen]] besoek en deelgeneem het aan die [[Statebondskonferensie]].

[[ImageLêer:Wikisource-logo.svg|50px|none|Commons]]

'' ''Afrikaner-Volkseenheid'' kan gelees word by die Afrikaanse Wikisource, by [[oldwikisource:Afrikaner-Volkseenheid|"Afrikaner-Volkseenheid"]]''

{{Suid-Afrikaanse-politikus-saadjie}}

{{s-startbeginboks}}
{{succession boxopvolgboks|titel=[[Eerste Minister van Suid-Afrika]]|voor=[[Jan Christian Smuts]]|na=[[Johannes Gerhardus Strijdom]]|jare=1948–19541948–1954}}
{{opvolgboks|titel=Minister van Binnelandse Sake, Onderwys en Openbare Gesondheid|voor=[[Patrick Duncan]]|na=[[Jannie Hofmeyr]]|jare=1924–1933}}
{{end}}
{{eindboks}}

{{DEFAULTSORT:Malan, Daniel Francois}}