Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

131 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
→‎Geboortes: + Kgalema Motlanthe
 
== Geboortes ==
* [[27 Januarie]] – [[Fanie Olivier]], Suid-Afrikaanse digter.
* [[30 Januarie]] – [[Randall Wicomb]], Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer.
* [[18 Junie]] – [[Lech Kaczyński]], Poolse politikus en staatman, President van Pole († [[2010]]).
* [[19 Junie]] – [[Ebrahim Hamedi]], beter bekend onder sy verhoognaam Ebi, [[Iran]]se sanger en musikant.
* [[22 Junie]] – [[Meryl Streep]], Amerikaanse aktrise.
* [[27 Junie]] – [[Vera Wang]], Amerikaanse mode-ontwerper.
* [[4 Julie]] – [[Horst Seehofer]], Duitse politikus.
* [[19 Julie]] – [[Kgalema Motlanthe]], Suid-Afrikaanse politikus en derde [[President van Suid-Afrika]] (2008–2009).
* [[23 Julie]] – [[Clive Rice]], Suid-Afrikaanse krieketspeler en Springbok-krieketkaptein.
* [[10 Augustus]] – [[Gill Marcus]], Suid-Afrikaanse oudpolitikus en sakevrou.
* [[9 September]] – [[Susilo Bambang Yudhoyono]], 6de president van [[Indonesië]].
* [[5 Oktober]] – [[Peter Ackroyd]], Britse biograaf, skrywer en kritikus.
* [[15 Desember]] – [[Fanie Pretorius]], stigterslid van Die [[Grafsteensangers]].
* [[18 Desember]] – [[Dawie Malan]], Suid-Afrikaanse akteur en toneelregisseur († [[1988]]).
* [[23 Desember]] – [[At Botha]], Suid-Afrikaanse akteur.
 
== Sterftes ==