Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Krugersdorp"

geen wysigingsopsomming nie
[Beeld:Ds PJ van Vuuren.jpg|regs|180px|thumb|Ds. P.J. van Vuuren was leraar van Krugersdorp van 1915 tot 1921. Hy het van 1921 tot 1928 op Vredefort gearbei en daarna tot sy dood op [[23 Januarie]] [[1939]] op Edenville, ook in die [[Oranje-Vrystaat]].]]
 
Die '''NG gemeente Krugersdorp''' was die moedergemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in [[Krugersdorp]], maar is in 2010 [[Lys van ingelyfde NG gemeentes|ingelyf]] by die [[NG gemeente Luipaardsvlei]].
 
84 927

wysigings