Verskil tussen weergawes van "Silkaats"

250 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
korr, trekroete
(Zwide et al)
(korr, trekroete)
'''Silkaats''' (ong. [[1790]] tot [[9 September]] [[1868]]), ook bekend as '''Mzilikazi''', '''Oemsiligasi''' of '''Moselekatse''', was die seun van Matsjobana, en die eerste koning van die [[Ndebele]], wat ook die Matebeles genoem word. Matsjobana het in die Mkuze-omgewing van Zoeloeland gewoon, maar sterf in 'n skermutseling met 'n aanliggende stam, die Suiti. Silkaats se oupa, Zwide van die Ndwandwes, stel hom in sy pa se plek as hoofman aan. Mettertyd besluit Silkaats egter om sy stam aan die gesag van Tsjaka te onderwerp. Volgens Bryant is Matsjobana vermoor deur Zwide, sy skoonpa, en het Silkaats dieselde lot gevrees. Nietemin delf Zwide in 1819 die onderspit teen Tsjaka, en vlug uiteindelik na die verre noorde.
 
Silkaats woon as onderhorige aan [[Tsjaka]] op die grensnoordgrens van sy grondgebied, envanwaar onderskeihy homselfvir in baieTjaka strooptogte moet uitvoer. HyIn 1822 word hy ondermeer na die Transvaalse hoëveld gestuur om die Sotho-hoofman Ranisi te plunder en onderwerp. Na eenhierdie van die strooptogte na die binneland van [[Delagoabaai]],strooptog hou Silkaats egter van die beeste vir homself terug,. enToe Tsjaka daarvan verneem daarvan en roep hom in.inroep, besluit Silkaats besluit om hom te verset en versteek sy vrouevolk in 'n bos genaamd EntoebenieNtoembane,<ref>Vgl. {{Koördinate|27|44|52|S|31|18|52|E|display=inline}}</ref> terwyl hy verdeeldheid saai en aanhangers werf. 'n Impi van Tjaka kon egter die vroue opspoor en uitmoor, waarop hulledie impi self deur Silkaats uitgewis word. Op hierdie tydstip, omstreeks 1823/24, vlug Silkaats oor die [[DrakensbergPongolarivier]] met 'n paar duisend volgelinge, wat die kern van sy toekomstige volk sou uitmaak.
 
HySy vestigtrekroete neem hom eersverby die huidige dorpe [[Vryheid, KwaZulu-Natal|Vryheid]], [[Piet Retief, Mpumalanga|Piet Retief]] en [[Ermelo, Mpumalanga|Ermelo]], waarna hy hom vestig in die nabye van die hedendaagse [[Groblersdal]], waar hy die stat ekoePhoemoeleni, oftewel "Plek-van-rus" oprig,. voorHy hywyk suidwaartsegter uit na die [[Vaalrivier]], uitwyk.waar Hierhy vind daarin konflikte met die [[Griekwas (stam)|Griekwas]] plaasbetrokke raak, wat ookstrooptogte vanop sy vee roofuitvoer. Teen 1825 het hy weer noordwaarts na die [[Apiesrivier]] getrek waar hy sy Koengwini-hoofstat aanlê, benewens die emHlahlandlela- en Dinaneni-vestings aan die [[Krokodilrivier (Limpopo)|Krokodilrivier]]. Teen 1831/32 het Zoeloeimpis weer die Matabeles ingehaal, en moet hulle nogmaals weswaarts verhuis. Die hoofstat Mosega (oftewel Motsenjateng) van die Tswana-sprekende Hoeroetsje-nasie word ingeneem, en hul hoofmanne Mokgathle en Moiloa II word verdryf. Mosega word dan Silkaats se suidelike vesting, benewens 'n vesting by Tsjwenjane. Meeste stamme tussen die [[Oranjerivier|Oranje-]] en [[Limpoporivier]] word deur hom verdryf of uitgewis.
 
Sowat 45 myl noord van Mosega aan die [[Maricorivier|Groot-maricorivier]], rig Silkaats sy omvangryke koningstat op, wat hy eGabeni noem. Dit sou ook as Kapain, Kapajien of Kopanjeng bekend staan. Hier ontvang hy die jagter-reisiger William Cornwallis Harris as gas, en sou hy 'n hegte vriendskap met die sendeling [[Robert Moffat]] aanknoop. Enige besoeker aan sy ryk moes hom dan via [[Kuruman]] en Mosega nader, sodat hulle eers deur Moffat gekeur kon word. Silkaats het aan die sendelinge genoem dat hy graag onderwysers, skole en 'n kerk wou hê, maar sy verklarings is weens sy despotiese geaardheid met omsigtigheid bejeen.
Silkaats se gesondheid kwyn in sy laaste twee jaar, waartydens hy in 'n ossewa leef waarvan die staanplek gereeld verskuif word. Hy is op 6/12 September [[1868]] by Ingama-stat, sowat 50 myl suid van die huidige [[Bulawayo]] oorlede, en sy oorskot is by Entoembane, in die noordelike Matobos te aarde bestel. Die stamhoofde het nou 'n bejaarde indoena, Mncoembatha Khoemalo ("Nombate"), as regent aangewys. Aangesien Nkoeloemane verdwyn het, het Nombate op 24 Januarie 1870 vir [[Lobengoela]], 'n ander seun van Silkaats as koning uitgeroep. Lobengoela het volgens volksgebruik 'n nuwe hoofstat begin, naamlik Gibixhegoe, wat hy later Boelawajo of "Plek-van-die-vervolgde" sou noem. Hy moes egter eers 'n faksie van Nkoeloemane, naamlik kaptein Mbigo van die Zwangendaba-regiment ondersit, voor hy onbestrede kon regeer.
 
== Bronne ==
* [[Ensiklopedie van Suidelike Afrika]], [[Eric Rosenthal]], 1967
* [http://www.sahistory.org.za/people/king-mzilikazi King Mzilikazi], South African History Online
* White Induna, pp. 17-19, Richard Sampson
* Soekterme "Moselekatsi" of "Moselekatse", in: Letters of the American Missionaries, 1835-1838, D.J. Kotzé
{{reflist}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.bulawayo1872.com/history/mzilikazi.htm History profile of Mzilikazi: King of Matabele], Bulawayo history, Ezika Matshobana
* [http://www.bulawayo1872.com/history/byobirth.htm The Birth of Lobengula's Bulawayo], Bulawayo history, Ezika Matshobana
9 399

wysigings