Verskil tussen weergawes van "Silkaats"

235 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
prent, verw
(1832)
(prent, verw)
|dinastie = [[Huis van Khoemalo]]
|koninklikelofsang =
|koninklikeleuse =
|vader = Matsjobana kaMangete
|moeder = Nompethoe kaZwide
|kinders = Lobengoela (seun), Nkoeloemane (seun)
}}
[[Lêer:Harris - Ndebelekraal.png|duimnael|regs|250px|'n Oemoezi van die Matabeles, waarskynlik eGabeni in die Marico, geskilder deur W.C. Harris]]
'''Silkaats''' (ong. [[1790]] tot [[9 September]] [[1868]]), ook bekend as '''Mzilikazi''', '''Oemsiligasi''' of '''Moselekatse''', was die seun van Matsjobana, en die eerste koning van die [[Ndebele]], wat ook die Matebeles genoem word. Matsjobana het in die Mkuze-omgewing van Zoeloeland gewoon, maar sterf in 'n skermutseling met 'n aanliggende stam, die Suiti. Silkaats se oupa, Zwide van die Ndwandwes, stel hom in sy pa se plek as hoofman aan. Mettertyd besluit Silkaats egter om sy stam aan die gesag van Tsjaka te onderwerp. Volgens Bryant is Matsjobana vermoor deur Zwide, sy skoonpa, en het Silkaats dieselde lot gevrees. Nietemin delf Zwide in 1819 die onderspit teen Tsjaka, en vlug uiteindelik na die verre noorde.
 
* [http://www.sahistory.org.za/people/king-mzilikazi King Mzilikazi], South African History Online
* [http://peterbaxterafrica.com/index.php/2011/04/09/mzilikazi-the-zulu-the-girquas-and-the-boer/ Mzilikazi, the Zulu, the Griquas and the Boer], Peter Baxter
* Geskiedenis van Suid-Afrika, Tafelberg, 2012, Fransjohan Pretorius, ISBN 0624058018
* Rakende Moiloa II, kyk: New Dictionary of South African Biography, band 1, pp. 173-175, red. E.J. Verwey
* Mzilikazi and the realignment of politics on the highveld, in: The Great Treks: The Transformation of Southern Africa 1815-1854, pp. 159-169, Norman Etherington
9 414

wysigings