Verskil tussen weergawes van "Sandsteen"

5 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Die meeste sandstene bestaan egter uit kwarts of [[veldspaat]] aangesien dit die algemeenste minerale in die aardkors is, en as gevolg van hulle groter chemiese stabiliteit onder atmosferiese toestande.
Die matriks is die fyn materiaal wat tydens afsetting saam met die korrels afgeset is.
Die sement is die mineraal materiaal wat na afsetting bygekom het (bv. opgelos in water) wat die korrels aan mekaar vasbind.
 
Sandsteen kan fyner of growwer materiaal bevat, maar as dit meer as 30% gruis of [[rolstene]] bevat, word dit as ‘n [[konglomeraat]] of [[breksie]] geklassifiseer.
 
===Vorming===
Sandsteen vorm waar [[sand]] (klastiese materiaal met korrelgroottes wat wissel tussen 1/16mm en 2mm) afgeset en begrawe word. Dit gebeur meestal by rivier deltas, maar kan ook afgeset word in riviere, strande en woestyn duine (bv. die [[Clarens Formasie]]) en die rooi sandsteen van die [[Grand Canyon]] in [[Amerika]]. Wanneer die sand diep begrawe word, laat die drukking die materiaal digter saampak en saamgedruk word. Die minerale wat as sement dien word later as opgeloste minerale in vloeistowwe in die ongekonsolideerde materiaal in vervoer en afgeset. [[Oksiderende toestande]] lei tot rooi kleure afkomstig van opgeloste [[Yster]] ([[Fe]]), terwyl [[reduserende toestande]] lei tot donker en gryser kleur sandstene.
 
===Sement===
105 264

wysigings