Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Van Riebeeck-fees Cape Times-bylaag.jpg|thumb|300px260px|regs|Kort na die fees het die ''[[Cape Times]]'' 'n bylaag uitbring, "Die Fees in Beeld".]]
 
[[Lêer:Van Riebeeck-fees Volkspele.jpg|thumb|300px260px|regs|Drieduisend [[Volkspele]]rs het in die stadion opgetree.]]
 
[[Lêer:Van Ribeeck-feesprogram.jpg|thumb|300px260px|regs|Die Amptelike Feesprogram was 'n lywige, tweetalige boekie van amper 300 bladsye.]]
 
Die '''Van Riebeeck-fees''' was die driehonderdjarige herdenking van die landing aan die [[Kaapstad|Kaap]] van [[Jan van Riebeeck]] en daarmee saam die grondlegging van wat later sou uitloop op die [[Kaapkolonie]] en toe [[Unie van Suid-Afrika]]. Dit was saam met die simboliese Ossewatrek in 1938 en die inhuldiging van die [[Voortrekkermonument]] in 1949 een van die drie grootste feeste in [[Suid-Afrika]] in die twintigste eeu. Die fees se slagspreuk was: "Ons bou 'n nasie" en die sentrale gedagte vir die feesvieringe: "Suid-Afrika ná driehonderd jaar."
84 208

wysigings