Verskil tussen weergawes van "10 Junie"

24 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k (→‎Gebeure: nog tikfout)
(→‎Gebeure: Skakel)
* [[1423]] - [[Gil Sanches Muñoz y Carbon]] word as teenpous in [[Avignon]] verkies met die naam [[Teenpous Clemens VIII|Clemens VIII]].
* [[1569]] – [[Alessandro Ottaviano de' Medici]] (later [[Pous Leo XI]]) word ambassadeur aan die pouslike hof.
* [[1630]] – [[Pous Urbanus VIII]] ken die titel "''Eminensie"'' toe aan kardinale.
* [[1712]] – [[Pous Clemens XI]] verklaar Andreo Avelino heilig.
* [[1745]] – [[Pous Benedictus XIV]] publiseer "''Libentissime quidem"'' oor die vas voor Paasfees.
* [[1809]] – [[Pous Pius VII]] [[Ekskommunikasie|ekskommunikeer]] die Franse wat [[Rome]] beset het en [[Napoléon Bonaparte|Napoleon]] neem die pous gevange.
* [[1847]] – Die [[Chicago]] Tribune begin publikasie.
* [[1865]] – Eerste opvoering van [[Richard Wagner]] se opera [[Tristan en Isolde]].