Verskil tussen weergawes van "Pous Leo IX"

4 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
(→‎Biografie: Skakel)
 
== Biografie ==
'''Pous Leo IX''' is gebore as '''Bruno von Egisheim-Dagsburg''' op [[21 Junie]] [[1002]] in [[Eguisheim]], [[Elsas]], die seun van graaf Hugo von Egisheim en sy vrou Heilwig von Dagsburg<ref> "Leo IX, Saint." [[Encyclopædia Britannica]]. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 19 Junie 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9047795></ref>. Hy het sy loopbaan begin as soldaat en offisier in die keiserlike leër. Voor sy verkiesing as pous was hy biskop van Toul vanaf [[1026]]. Op [[12 Februarie]] [[1049]] volg hy [[Pous Damasus II]] op en regeer tot sy dood op [[19 April]] [[1054]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Victor II]].
Die naam ‘Leo’ beteken 'leeu'.
 
112 458

wysigings