Verskil tussen weergawes van "Bangor"

1 greep verwyder ,  7 jaar gelede
k
Onderhoud using AWB
k
k (Onderhoud using AWB)
|bevolkingsdigtheid_leeg1_myl2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolking_leeg2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_myl2=
|webwerf=[http://www.northdown.gov.uk ''northdown.gov.uk'']
}}
'''Bangor''' (afgelei van Iers ''Beannchor'') is 'n groot dorp in die graafskap Down, [[Noord-Ierland]], sowat 22  km oos van [[Belfast]] se middestad. Volgens sy bevolkingstal is Bangor die vyfde grootste nedersetting in Noord-Ierland na Belfast, [[Derry]], [[Lisburn]] en [[Newtownabbey]]. Alhoewel die dorp 'n belangrike ekonomiese en administratiewe sentrum in eie reg vorm, maak dit deel uit van Belfast se metropolitaanse gebied en dien as residensiële nedersetting vir pendelaars wat in die Noord-Ierse hoofstad werk.
 
Danksy sy ligging aan die see en sy groot bootshawe ''Bangor Marina'' - een van die grootstes in [[Ierland]] - het Bangor tot 'n gewilde toeristebestemming ontwikkel. Die plaaslike strand het [[Blouvlagstrand|blouvlagstatus]].