Verskil tussen weergawes van "Vaals"

1 greep verwyder ,  6 jaar gelede
k
Onderhoud using AWB
k (Verplasing van 22 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q9768)
k (Onderhoud using AWB)
|bevolkingsdigtheid_leeg1_myl2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolking_leeg2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_myl2=
}}
 
'''Vaals''' ([[Ripuaries]] en [[Limburgs]]: ''Vols'') is 'n dorp en [[munisipaliteit]] in die [[Nederland]]se provinsie [[Limburg, Nederland|Limburg]], wat grens aan die [[Wallonië|Waalse]] provinsie [[Luik (provinsie)|Luik]] en aan die [[Duitsland|Duitse]] stad [[Aken]] in die deelstaat [[Noordryn-Wesfale]]. Die munisipale gebied het sowat 10 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 24  km². Die dorp Vaals het sowat 8 000 inwoners (2003).
 
Die gesamentlike grens van [[België]], Duitsland en Nederland - die ''Drielandepunt'' genoem - lê in hierdie munisipaliteit, op die ''Vaalserberg'' (323 m), tewens Nederland se hoogste punt.