Verskil tussen weergawes van "Eendekuil"

1 greep verwyder ,  5 jaar gelede
k
Onderhoud using AWB
k
k (Onderhoud using AWB)
|bevolkingsdigtheid_leeg1_myl2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolking_leeg2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_myl2=
}}
 
'''Eendekuil''' is 'n dorp in die [[Swartland|Swartland-streek]] van die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]], suidwes van [[Citrusdal]] en 160 &nbsp;km van [[Kaapstad]]. Die naam is afgelei van die baie wilde [[eend]]e en ander watervoëls wat op 'n tyd volop hier was; daar is baie vleie en panne in die distrik. In 2001 het die dorp 'n bevolking van 835 gehad, waarvan 145 (17,5%) Blank was<ref>[http://census.adrianfrith.com/place/10305000 2001-sensus]</ref>. Die dorp en die vallei word omring deur die Olifantsrivierberge in die noordooste en die Piketberge in die weste.
 
Die dorp was oorspronklik die terminus van die spoorlyn vanaf [[Kaapstad]] tot aan die einde van die [[Tweede Vryheidsoorlog]] toe dit verleng is. 'n Busdiens tussen Eendekuil en Citrusdal is omstreeks 1924 ingestel.