Verskil tussen weergawes van "Kostroma"

5 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k
Onderhoud, replaced:

using AWB
(Bygewerk)
k (Onderhoud, replaced:

using AWB)
|duimdrukkeretiketposisie=regs
|diumdrukkerkaartgrootte=240
|duimdrukkerkaartbyskrif= Die ligging van Kostroma in Kostroma-oblast

|onderafdelingtipe=[[Land]]
|onderafdelingnaam={{vlag|Rusland}}
|bevolkingsdigtheid_leeg1_myl2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolking_leeg2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_myl2=
Die stad word die eerste keer in die Russiese [[Primêre Kronieke]] vir die jaar 1213 genoem, maar historici glo dit kon meer as ’n halfeeu vantevore deur [[Joeri Dolgoroeki]] gestig gewees het. Dit is in 1238 deur die [[Goue Horde]] verwoes. Die prins was toe Wasili van Kostroma, jonger broer van die beroemde [[Aleksander Nefski]]. Dit is later deur [[Iwan I van Moskou]] gekoop.

As een van die mees noordelike stede van [[Moskowië]] het dit gedien as skuilplek vir prinse toe Moskou in 1382, 1408 en 1433 aangeval is. [[Boris Godoenof]] het die [[Ipatijef-klooster]] in stene laat herbou. Dit is net betyds voltooi om die verhoog te wees vir van die mees dramatiese gebeure van die [[Tyd van Beroeringe]].

Die eerste [[tsaar]] van die [[Huis van Romanof]], [[Michail van Rusland|Michail]], het ook as kind in dié klooster gewoon. Dit is hier waar hy die leierskap van Rusland in 1612 aangebied is. Dit het deur die jare ’n sagte plek in die harte van die Romanof-heersers bly beklee en is deur talle van hulle besoek. ’n Houthuis van Michail Romanof bestaan vandag nog in die klooster.