Verskil tussen weergawes van "Laaiplek"

4 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
k
Onderhoud using AWB
k (Onderhoud using AWB)
|bevolkingsdigtheid_leeg1_myl2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolking_leeg2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_myl2=
}}
 
'''Laaiplek''' is 'n dorp in die [[Bergrivier-munisipaliteit]] en naasaan [[Velddrif]] aan die mond van die [[Bergrivier]] geleë.
 
Hoewel die dorpe tans feitlik aaneen loop, word dit steeds as twee afsonderlike plekke beskou, veral deur inwoners. Daar is 'n gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] op albei plekke. Laaiplek se gemeente sluit ook die kusoord [[Dwarskersbos]] in, wat sowat 10  km noord van '''Laaiplek''' geleë is. Hoewel Velddrif se naam dikwels oorkoepelend gebruik word om '''Laaiplek''', die township Noordhoek en marina-ontwikkeling [[Port Owen]] te beskryf, dra die plaaslike polisiestasie die naam '''Laaiplek''', en is dit ook die handelsentrum van die groter [[Velddrif]].
 
==Sien ook==