Verskil tussen weergawes van "Prince Alfred Hamlet"

k
Onderhoud using AWB
k (+ skakel)
k (Onderhoud using AWB)
|bevolkingsdigtheid_leeg1_myl2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolking_leeg2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_myl2=
}}
 
'''Prince Alfred Hamlet''' is 'n dorp sowat 10 kilometer noord van [[Ceres]] in die [[Warm Bokkeveld]] in die [[Wes-Kaap]] ([[Suid-Afrika]]).
 
==Geskiedenis==
Die dorp is op [[8 Desember]] [[1861]] deur Johannes Cornelis Goosen gestig op die plaas Wagenboomsrivier en vernoem na prins Alfred, die tweede seun van die Britse koningin [[Victoria van die Verenigde Koninkryk|Victoria]], wat 'n jaar tevore 'n besoek aan Suid-Afrika gebring het.
 
==Omgewing==
Die dorp is 'n terminus van die takspoorlyn van [[Wolseley]] via [[Ceres]]. Groot hoeveelhede sagte vrugte en aartappels word hiervandaan verspoor. Die dorp staan bekend vir sy vrugteverbouing, wat vinnige nywerheids- en sakeontwikkeling in die begin van die 21ste eeu bevorder het.
 
Noord van die dorp is die [[Gydopas]] wat die dorp met die [[Koue Bokkeveld]] verbind.
 
==Sien ook==