Verskil tussen weergawes van "Frans II"

36 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Sinskonstruksie
kNo edit summary
(Sinskonstruksie)
'''Frans II''' uit die dinastie Habsburg, volle naam '''Franz II Joseph Karl''', (* [[12 Februarie]] [[1768]] in [[Florence]], [[Italië]]; † [[2 Maart]] [[1835]] in [[Wene]], [[Oostenryk]]) het tussen 1792 en 1806 as laaste Keiser van die [[Heilige Romeinse Ryk]] en tussen 1804 en 1835 as die eerste [[Keiserryk Oostenryk|Keiser van Oostenryk]] geregeer.
 
Frans was die kleinseun van die keiser [[Franz I Stephan]] en die seun van die keiser [[Leopold II]]. Sy regeringstyd was deur sy teenstander [[Napoléon Bonaparte]] gemerkoorheers. DitFrans hetII moes die Heilige Romeinse Ryk ontbind, ennadat Franshy IIdeur Napoléon gedwing is om te abdikeer, enwaarna Frans gekroon homself teas keiser van Oostenryk laat kroon het.
 
[[Kategorie:Huis van Habsburg]]
106 974

wysigings