Verskil tussen weergawes van "Robert Broom"

3 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
Baie beter woord
(Skakel)
(Baie beter woord)
Hy is in [[1920]] 'n genoot van die [[Royal Society]] of London gemaak, het 'n Royal Medalje ([[1928]]) ontvang, asook verskeie eredoktorate van oorsese en [[Suid-Afrika]]anse universiteite. Hy was die ontvanger van medaljes van die [[Nasionale Akademie van Wetenskappe van Washington]] en die [[Geologiese Vereniging van Londen]]. Die Unieregering het 'n bronsborsbeeld in die ingang van die [[Transvaal Museum]] opgerig wat op 31 Oktober [[1949]] deur genl. [[Jan Smuts]] in sy teenwoordigheid onthul is.
 
Presies 100 jaar na sy geboorte is die Robert Broom Museum by [[Sterkfontein]] oopgemaakgeopen. By die ingang van die Sterkfontein grotte staan 'n borsbeeld van Broom met 'n replika van die sogenaamde mev. Ples, die amper perfek behoude volwasse Australopithecus africanus-skedel, wat hy in 1947 by Sterkfontein gekry het.
 
== Lewensgeskiedenis ==