Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 4 jaar gelede
k
typo
Roets was op [[6 April]] [[2009]] in 'n ernstige motorfietsongeluk betrokke op pad na die [[KKNK]] op [[Oudtshoorn]]. Hy het 'n rugbesering opgedoen wat hom permanent in die onderlyf verlam gelaat het<ref>[http://jv.dieburger.com//Stories/News/19.0.1444929911.aspx Mathys Roets ernstig beseer in motorfietsongeluk], [[Die Burger]], 7 April 2009</ref>.
 
Hy is ook mede-aanbieder van [[KykNET]] se leefstylprogram, ''Kamp dit uit'', waar myhy saam met [[Alexa Strachan]] toer. 'n Woonwa is spesiaal vir hom ingerig om rolstoel-toeganklik te wees<ref>[http://www.dieburger.com/Content/Vermaak/Nuus/1712/e2d1da56725543eb99472c23d02f17e4/27-10-2009%2002-57/Mathys_Roets_kry_spesiale_woonwa_vir_TV-reeks Mathys Roets kry spesiale woonwa vir TV-reeks], [[Die Burger]], 27 Oktober 2009</ref>.
 
==Diskografie==
5

wysigings