Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Ds TI van Wyk.jpg|thumb|regs|160px|Ds. Tobias Izaak van Wyk. Greykerk was in 1912 sy eerste gemeente en hy was ook die eerste leraar van die gemeente nadat dit 'n volle 50 jaar lank as konsulentsgemeente deur die leraars van die [[NG gemeente Stockenström]] bedien is. Hy het in 1928 na [[Excelsior]] in die Vrystaat vertrek, in 1928 sy emeritaat aanvaar, maar toe van 1931 in [[NG gemeente Nieu-Bethesda|Nieu-Bethesda]] gestaan en ook nog van 1945 tot 1954 in die [[NG gemeente Rietbron]].]]
[[Beeld:Ds Gideon Nel.jpg|thumb|regs|160px|Ds. Gideon Nel was leraar van die Greykerk van 1947 af.]]
[[Beeld:JPN Prinsloo.jpg|thumb|160px|right|Ds. J.P.N. Prinsloo, leraar van 1952 tot 1960.]]
[[Beeld:Ds PA de Wet.jpg|thumb|regs|160px|Ds. Petrus Arnoldus de Wet was leraar van die Greykerk van 1942 tot 1947 en weer van 1960 tot 1962.]]
Nadat die Britse regering van die Kaap dit reggekry het om die Xhosa-hoofman Macomo uit sy woongebied in die vrugbare valleie van die [[Katrivier]] en sy bolope te verdryf, het kaptein (later sir) [[Andries Stockenström]], destyds kommissaris-generaal van die oostelike distrikte van die [[Kaapkolonie]], op die gedagte gekom om hierdie ontruimde distrikte aan kleurlinge uit die sendingstasies Theopolis en Bethelsdorp te gee. Dit was die oorsprong van die geskiedkundige Katriviernedersettings wat as buffer tussen die blanke grensbewoners en die [[Xhosas]] moes dien en wat in 1844 as distrik die naam van sy stigter, Stockenström, ontvang het.
84 233

wysigings