Verskil tussen weergawes van "Minoïese beskawing"

sjabloon
k (Robot: de:Minoische Kultur is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
(sjabloon)
{{Kantbalk Griekeland}}
Die '''Minoïese beskawing''', 'n [[Bronstyd|bronstydse]] beskawing, het op die eiland [[Kreta]] ontstaan en het 'n opbloei beleef vanaf om en by die 27ste eeu tot die 15de eeu v.C..<ref>[http://oxfordbibliographiesonline.com/display/id/obo-9780195389661-0071 "Ancient Crete" in Oxford Bibliographies Online: Classics, bied 'n geleerde oorsig oor die beskikbare akademiese literatuur.]</ref> Dit is herontdek aan die begin van die 20ste eeu, weens die werksaamhede van die Britse argeoloog [[Sir Arthur Evans]]. Will Durant het na hierdie beskawing verwys as "die eerste skakel in die Europese ketting."<ref>Durant, ''The Life of Greece'' (''The Story of Civilization'' Part II, (New York: Simon & Schuster) 1939:11.</ref>