Verskil tussen weergawes van "George Murray Pellissier"

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
 
[[Lêer:GM Pellissier.jpg|thumb|regs|380px|Die eerste vier hoogleraars aan die Teologiese Fakulteit van die NG Kerk aan die [[Universiteit van Pretoria]] saam met die eerste vyf proponente. Voor: Drr. [[Johan Kritzinger|J.H. Kritzinger]], G.M. Pellissier, D.J. Keet en E.P. Groenewald. Agter: Propp. A.A. van Wyk, J.P. Theron, L.L.J. Visser (later van die gemeentes Vereeniging, [[NG gemeente Wynberg|Wynberg]], Kakamas en Newcastle), R.B. Murray (sy eerste gemeente was [[NG gemeente Vergenoeg|Vergenoeg]] in [[Kenia]] en sy vierde [[NG gemeente Brixton|Brixton]]) en J.P. Theron.]]
[[Beeld:George Pelissier.jpg|thumb|regs|190px|Prof. Pellissier.]]
'''George Murray Pellissier''' ([[Bethulie]], [[7 Maart]] [[1881]] - [[5 Maart]] [[1954]]) was ’n predikant in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] en later hoogleraar aan die teologiese fakulteit van die [[Universiteit van Pretoria]]. Dié universiteit ken op [[10 April]] [[1948]] 'n eredoktorsgraad (D.D.) aan hom toe, slegs die 21ste eredoktorsgraad wat die U.P. toegeken het sedert genl. [[Jan Smuts]] in 1930 die eerste ontvanger van so 'n eerbewys was<ref>[http://web.up.ac.za/yearbooks/Institutional_info_Complete_2007.pdf Lys ontvangers van eredoktersgrade aan die U.P.]</ref>.
 
85 897

wysigings