Verskil tussen weergawes van "Pinocchio"

72 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Geskep, gebaseer op Nederlands en Engels ~~~~)
 
[[Lêer:Pinocchio.jpg|duimnael|Pinocchio deur Enrico Mazzanti (1852-1910)]]
'''Pinocchio''' (/pɪˈnɔkioʊ/; Italiaans: [piˈnɔkkjo]) (van die Italiaans ''Pinocchio'', "stukkie denneboom") is 'n fiktiewe karakter en [[protagonis]] in die kinderboek ''[[Pinocchio (boek)|Die Avonture van Pinocchio]]'' (''Le avventure di Pinocchio'') uit [[1883]], geskryf deur die Italianer [[Carlo Collodi]]. Die skrynwerker [[Geppetto (fiktiewe karakter in boek)|Geppetto]] woon in 'n klein [[Italië|Italiaanse]] dorpie waar hy 'n houtpop genaamd Pinocchio vervaardig. Dié houtpop word lewendig en beleef vele avonture. Die verhaal van Pinocchio het al in verskeie variante verskyn en is ook bewerk vir moderne media.
 
'''Pinocchio''' (/pɪˈnɔkioʊ/; Italiaans: [piˈnɔkkjo]) (van die Italiaans ''Pinocchio'', "stukkie denneboom") is 'n fiktiewe karakter en [[protagonis]] in die kinderboek ''[[Pinocchio (boek)|Die Avonture van Pinocchio]]'' (''Le avventure di Pinocchio'') uit [[1883]], geskryf deur die Italianer [[Carlo Collodi]]. Die skrynwerker [[Geppetto (fiktiewe karakter in boek)|Geppetto]] woon in 'n klein [[Italië|Italiaanse]] dorpie waar hy 'n houtpop genaamd Pinocchio vervaardig. Dié houtpop word lewendig en beleef vele avonture. Die verhaal van Pinocchio het al in verskeie variante verskyn en is ook bewerk vir moderne media verwerk.
[[Categorie:Fiktiewe karakter in boek]]
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Fiksie]]