Ian Hamilton: Verskil tussen weergawes

1 620 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
+ Inligtingskas & Kategorieë
(Ai!)
(+ Inligtingskas & Kategorieë)
{{Inligtingskas militêre persoon
Sir '''Ian Standish Monteith Hamilton''' ([[1853]]) – [[1947]]) was 'n Britse generaal en is in Corfu gebore. Hy veg die eerste keer in [[Afghanistan]] in 1878 en neem daarna deel in 1880 in die [[Slag van Majuba]]. Hierna doen hy diens in die Ooste en keer in 1899 na [[Suid-Afrika]] terug. Hy neem deel onder andere aan die [[Slag van Elandslaagte]], [[Slag van Platrand]] en die [[Slag van Diamond Hill]]. Hy word bevorder tot generaal-majoor en word stafhoof van lord [[Herbert Kitchener]]. Hy was in bevel van die mobiele eenhede in Wes-Transvaal waarvan een [[Johannesburg]] beset het. Hy het ook 'n aantal boeke geskryf oor sy herinneringe in Suid-Afrika.
|naam = Ian Standish Monteith Hamilton
|gebore = 16 Januarie 1853
|oorlede = 12 Oktober 1947 (94 jaar oud)
|beeld = Sir Ian Hamilton.jpg
|byskrif = Sir Ian Hamilton
|bynaam =
|geboorteplek = [[Korfu]], [[Griekeland]]
|sterfteplek = [[Londen]], [[Engeland]]
|lojaliteit = {{vlagland|Verenigde Koninkryk}}
|tak = [[Lêer:Flag of the British Army.svg|22px]] Britse leër
|diensjare = 1873–1915
|rang = Generaal
|eenheid = Middellandse See ekspedisiekrag
Suider-instruksies
3de Brigade
1ste Gordon Highlanders
|poste =
|oorloë = Tweede Anglo-Afghaanse Oorlog
[[Eerste Vryheidsoorlog]]
* [[Slag van Majuba]]
Mahdi-oorlog
Noordwestelike Grensoorlog
[[Tweede Vryheidsoorlog]]
* [[Slag van Elandslaagte]]
* [[Slag van Platrand]]
* [[Slag van Diamond Hill]]
Russies-Japannese Oorlog
[[Eerste Wêreldoorlog]]
* [[Slag van Gallipoli]]
|toekennings = ''Knight Grand Cross of the Order of the Bath''
''Knight Grand Cross of the Order of St Michael and St George''
''Distinguished Service Order''
''Territorial Decoration''
Orde van die Rooi Arend (Pruise)
Orde van die Kroon (Pruise)
Orde van Verdienste (Spanje)
Orde van die Heilige skat (Japan)
|familie =
|anderwerk = Luitenant van die toring (1918-1920)
Rektor van die Universiteit van Edinburg (1932-1935)

Sir '''Ian Standish Monteith Hamilton''' ([[16 Januarie]] [[1853]]) [[12 Oktober]] [[1947]]) was 'n Britse generaal en is in CorfuKorfu gebore. Hy veg die eerste keer in [[Afghanistan]] in 1878 en neem daarna deel in 1880 in die [[Slag van Majuba]]. Hierna doen hy diens in die Ooste en keer in 1899 na [[Suid-Afrika]] terug. Hy neem deel onder andere aan die [[Slag van Elandslaagte]], [[Slag van Platrand]] en die [[Slag van Diamond Hill]]. Hy word bevorder tot generaal-majoor en word stafhoof van lord [[Herbert Kitchener]]. Hy was in bevel van die mobiele eenhede in Wes-Transvaal waarvan een [[Johannesburg]] beset het. Hy het ook 'n aantal boeke geskryf oor sy herinneringe in Suid-Afrika.

== Bron ==
* ''[[Ensiklopedie van Suidelike Afrika]]'', [[Eric Rosenthal]], 1967.

{{Saadjie}}

{{DEFAULTSORT:Hamilton, Ian}}
[[Kategorie:Britse militariste]]
[[Kategorie:Mense in die Eerste Vryheidsoorlog]]
[[Kategorie:Mense in die Tweede Vryheidsoorlog]]
[[Kategorie:Mense in die Eerste Wêreldoorlog]]