Verskil tussen weergawes van "Oppervlakte"

64 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
Proeflees, taalkorreksies
(Proeflees, taalkorreksies)
'''Area''' is die grootheids uitdrukkinggrootheidsuitdrukking van 'n [[tweedimensioneel|tweedimensionele]] grootte van 'n gedefinieerde deel van 'n oppervlakte, tipies 'n gebied begrens deur 'n geslote kromme. Die term '''oppervlakte area''' verwys na die totale area van die ontblote oppervlaktes in 'n [[driedimensioneel|driedimensionele]] ruimteliggaam, soos die som van die areas van die ontblote kante van 'n poliëder (veelvlak). Die '''oppervlakte''', simbool: ''A'', dui die grootte van 'n 2-dimensionele gebied aan. Die term oppervlakte word ook dikwels gebruik om die grootte van 'n stuk grond ('n plaas, erf of 'n land) aan te dui.
 
Die [[SI]]-eenheid van oppervlakte is die [[vierkante meter]], m<sup>2</sup>. Dit is 'n afgeleide eenheid van die SI-eenheid, [[meter]].
Die [[SI-stelsel|SI]]-eenheid van oppervlakte is die [[vierkante meter]], m<sup>2</sup>. Dit is 'n afgeleide eenheid van die SI-eenheid, [[meter]]. (Vir 'n lys van SI-eenhede sien [[SI-stelsel]].)
 
{| class="prettytable"swikitable
|+Eenhede vir die '''meet van oppervlak area''' sluit in:
![[SI-stelsel|Metries]]
|[[aar]] (a) = 100 vierkante meters (m²)||[[vierkante jaart]] = 9 vierkante voet = 0.83612736 vierkante meters (m²)||[[Voet (lengtemaat)#Kaapse (Rynlandse) voet|Kaapse vierkante roed]] = 144 Kaapse vierkante voete = 14,19 vierkante meters (m²)
|-
|[[hektaar]] (ha) = 10,000 vierkante meters (m²)||vierkante [[roede]] = 30.25 vierkante [[jaart]] = 25.2928526 vierkante meters (m²)||[[Voet (lengtemaat)#Kaapse (Rynlandse) voet|Morgenmorg]] = 600 Kaapse vierkante roede = 0,856&nbsp;532 hectare (ha).<ref>{{cite web
|url = http://www.lawsoc.co.za/webs/surveyorgeneral/2007_11_area_conversion.doc
|title = Instructions for the Conversions of Areas to Metric
=== 2D ===
[[Lêer:Area.svg|right|200px|Tweedimensionele areas.]]
{| class="prettytable"swikitable
|+ Algemene [[vergelyking]]s van verskeie tweedimensionele voorwerpe:
! Vorm
! Vergelyking
|[[Driehoek]]
|<math>\frac{1}{2}b \cdot h \,\!</math>
|<math>b</math> en <math>h</math> is die basis and hoogte (gemeet loogregloodreg na die basis), onderskeidelik.
|-
|
|<math>a</math> en <math>b</math> is die parallel kante en <math>h</math> die afstand (hoogte) tussen die parallele.
|-
|Totale oppervlakte area van 'n Silindersilinder.
|<math>2\pi r^2+2\pi r h \,\!</math>
|<math>r</math> en <math>h</math> is die radius en hoogte, onderskeidelik.
|<math>r</math> en <math>l</math> is die radius en skuinshoogte, onderskeidelik.
|-
|Totale oppervlakte area van 'n [[Sfeersfeer]]
|<math>4\pi r^2\,\!</math> of <math>\pi d^2\,\!</math>
|<math>r</math> en <math>d</math> is die radius en diameter, onderskeidelik.
 
=== 3D ===
{| class="prettytable"swikitable
|+ Algemene [[vergelyking]]s van verskeie driedimensionele voorwerpe:
! Vorm
! Vergelyking
! Veranderlikes
|-
|Totale oppervlakte area van 'n [[Kubuskubus]]
|<math>6 s^2\,\!</math>
|waar <math>s</math> die lengte is van 'n sy van die kubus.
|-
|Totale oppervlakte area van 'n Reghoekigereghoekige blok
|<math>2 ((l \cdot w) + (l \cdot h) + (w \cdot h))\,\!</math>
|waar <math>l</math>, <math>w</math> en <math>h</math> onderskeidelik die lengte, breedte en hoogte van die blok is.
|-
|Totale oppervlakte area van 'n [[Bolbol]]
|<math>4 \pi r^2\,\!</math>
|waarin <math>r</math> die straal van die bol is.
|-
|Totale oppervlakte area van 'n [[Silindersilinder]]
|<math>2 \pi r (h + r)\,\!</math>
|waar <math>r</math>r die straal van die sirkelvormige basis is, en <math>h</math> die hoogte van die silinder.
|-
|Totale oppervlakte area van 'n [[Kegelkegel]]
|<math>\pi r (r + \sqrt{(r^2 + h^2)})\,\!</math>
|waarin <math>r</math> die straal van die sirkelvormige basis is, en <math>h</math> die hoogte van die kegel is.
 
* sirkel: <math>\int_{-y}^y \int_{-\sqrt{R^2-y^2}}^{\sqrt{R^2-y^2}}=\pi R^2</math>. Uiteraard is dit eleganter om die sirkel [[polêr]] te beskryf en in 'n polêre assestelsel te integreer.
 
== Sien ook ==
* [[Volume]]
98 538

wysigings