Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Krugersdorp"

geen wysigingsopsomming nie
Die moedergemeente van die Ring van Krugersdorp het in 1952 'n ledetal van nagenoeg 1 350 gehad, terwyl die kerkraad 56 getel het. Prop. T.J. Hanekom is in Oktober 1951 tot medeleraar van die gemeente bevestig.
 
Nes die moedergemeentes van [[Klerksdorp]], [[Alberton]], [[Germiston]], [[Boksburg]] en [[Randfontein]], het Krugersdorp se lidmate so afgeneem dat die gemeente by 'n buurgemeente ingelyf is, in dié geval in 2010 by [[NG gemeente Luipaardsvlei|Luipaardsvlei]].
 
== Enkele leraars ==
84 930

wysigings