Verskil tussen weergawes van "Grumman F-14 Tomcat"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: de:Grumman F-14 is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
k
Die F-14 was toegerus met 'n unieke wapen vir sy tyd: die AWG-9 radargeleidingstelsel gekoppel aan AIM-54 Phoenix lug-tot-lug missiele. Hiermee kon lugteikens selfs verder as 150 km opgespoor en afgeskiet word. Die AWG-9 is 'n polsdoppler multimoderadar wat verskeie lugteikens gelyktydig kan monitor en aanval.
 
Alhoewel hierdie stelsel reeds in die 1960s ontwerp is en nou een van die oudste lug-tot-lug radargeleidingstelsels is, bewys dit hoe ver dit sy tyd vooruit was. Dit is nog steeds in gebruik, en verskeie toestelle word deur middel van sagteware-opgraderings verseker van 'n operasionele lewe tot in 2015.
 
Die F-14 was in staat om met hierdie stelsel tot 24 teikens gelyktydig te volg, en tot ses indringers op langafstand af te skiet met die Phoenix missiele. Vir ander doeleindes is die vliegtuig aangewese op sy AIM-7 Sparrow en AIM-9 Sidewinder missielwapentuig.
 
In Julie 2006 het die laaste katapultlansering plaasgevind en op 22 September 2006 is die laaste amptelike vlug van die F-14D Tomcat by ''Naval Air Station Oceana'' onderneem. Sedertdien is die F-14 finaal uitgefaseer en vervang deur die [[F/A-18 Hornet|F/A-18E/F Super Hornet]].
 
Die F-14 was van 1972 tot 2006 die ruggraat van alle taakmagte wat lugverdediging en -operasies vanaf vliegdekskepe van die [[Amerikaanse Vloot]] uitgevoer het, en is welbekend aan die publiek deur die film "Top Gun".
 
== Tegniese gegewens ==
86 142

wysigings