Verskil tussen weergawes van "Minoïese beskawing"

Taal
(Taal)
{{Kantbalk Griekeland}}
Die '''Minoïese beskawing''', 'nuit die [[Bronstyd|bronstydseBronstydperk]] beskawing, het op die eiland [[Kreta]] ontstaan en het 'n’n opbloei beleef vanafvan om en byomstreeks die [[27ste eeu v.C.|27ste]] tot die [[15de eeu v.C..]]<ref>[http://oxfordbibliographiesonline.com/display/id/obo-9780195389661-0071 "Ancient Crete" in Oxford Bibliographies Online: Classics, bied 'n’n geleerde oorsig oor die beskikbare akademiese literatuur.]</ref> Dit is herontdek aan die begin van die 20ste eeu, weensherontdek danksy die werksaamhede van die Britse argeoloog sir [[Sir Arthur Evans]]. Will Durant het na hierdiedié beskawing verwys as "die eerste skakel in die Europese ketting.".<ref>Durant, ''The Life of Greece'', (''The Story of Civilization'' Part II,. (New York: Simon & Schuster), 1939:11.</ref>
 
== Oorsig ==
Wat die Minoïers hulself genoem het, is onbekend. Die benaming "Minoïes" was 'n’n skepping van Arthur Evans na aanleiding van die mitiese [[Minos|"koning" Minos]].<ref>John Bennet, "Minoan civilization", ''[[Oxford Classical Dictionary]]'', 3de uitgawe, p. 985.</ref> MinosHy wasis in die [[Griekse mitologie|Griekese mite]] geassosieerverbind met die [[labirint]], wat Evans in verband gebring het met die argeologiese terrein [[Knossos]] argeologiese perseel. DitDaar is somsal beweer dat die [[Antieke Egipte|Egiptiese]] pleknaam "Keftiu" ('''*Káftiu''' ''kftiw'') en die [[Semities]]e "Kaftor", oftewel "[[Kaphtor]]" en "Kaptara" in die [[Mari, Sirië|Mari]]-argiewe, verwys na Kreta verwys;. "Nietemin kan sekere erkende feite rakende Kaphtor/Keftiu kwalik met Kreta in verband gebringverbind word," soos John Strange opgemerk het.<ref>Strange, ''Kaphtor/Keftiu: 'n’n nuwe ondersoek'', 1980:125; Strange herdruk die brontekste 16-112.</ref> In die ''[[Odussee]]'', wat eeue na die vernietiging van die Minoïese beskawing opgestelgeskryf is, noem [[HomerusHomeros]] die KretenseKretensiese inwoners [[Eteokretense taal|Eteokretensers]] (d.w.s. "ware Kretensers"); 'n– ’n volk wat die afstammelinge van die Minoïers kon weesgewees het.
 
Minoïese [[paleis]]epaleise (''anaktora'') is die besbekendebekendste geboue wat op die eiland deur uitgrawings onthuluitgegrawe is. Dit is monumentale geboue wat [[administratief|administratiewe]] fuksiesfunksies vervul het, soos aangedui deur die groot [[argief|argiewe]] wat deur [[argeoloog|argeoloë]] opgegrawe is. Elk van die paleise wat dusvêrtot onthuldusver ontbloot is, beskik oor sy eie weergaloseunieke kenmerke, maar daar is ook gemeenskaplike kenmerke wat hierdie geboue onderskei van ander strukture. Die paleise het dikwels oor verskillendeverskeie verdiepings beskik,gehad met binne- en buite[[trapgang]]ebuitetrapgange, ligopeninge, massiewe [[Suil|suile]], voorraadstore en binnehowe.
 
Die Minoïers was nie [[Indo-Europeërs|Indo-Europees]] nie; hulle was verwant aan voor-Griekse nedersetters van die Griekse vasteland en wesWes-[[Anatolië]], die sogenaamde [[Pelasgers]].<ref name=bengtson>Hermann Bengtson: Griechische Geschichte. C.H.Beck, München, 2002. 9de Uitgawe. ISBN 3-406-02503-X. pp.8-15</ref>
 
== Verwysings ==