Uusimaa: Verskil tussen weergawes

13 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Statistieke hersien
k (Statistieke hersien)
|Hoofstad=[[Helsinki]]
|Oppervlak=6&nbsp;770 km²<br/><small>waarvan land: 6&nbsp;371 km²</small>
|Bevolking=1&nbsp;369600&nbsp;568131 <small>(3130 AugustusSeptember 20062014)</small>
|Bevolkingsdigte=215251,02 inwoners per km²
}}'''Uusimaa''' [{{IPA|ˈuːsimɑː}}] ([[Sweeds]] '''Nyland''' [{{IPA|ˈnyːland}}]) is een van [[Finland]] se twintig administratiewe landskappe. Uusimaa maak tans deel uit van die provinsie Suid-Finland; die vroeëre provinsie Uusimaa met die landskappe Uusimaa en Oos-Uusimaa en die westelike gedeelte van die landskap [[Kymenlaakso]] is as gevolg van die administratiewe hervormings van die jaar [[1997]] ontbind.
 
Uusimaa lê aan die Finse Golf (Suid-Finland) en word deur die landskappe [[Varsinais-Suomi]] in die weste, [[Kanta-Häme]] en [[Päijät-Häme]] in die noorde en Oos-Uusimaa in die ooste begrens. Die Finse hoofstad [[Helsinki]] lê in Uusimaa en bevorder 'n binnelandse migrasie vanuit minder ontwikkelde gebiede.
 
Met byna'n bevolking van 1,46 miljoen inwoners (sowat 'n kwart van Finland se totale bevolking) en 'n bevolkingsdigtheid van 215251 menseinwoners per vierkante kilometer (teenoor 'n nasionale gemiddelde van 15,5) is Uusimaa die mees digbevolkte landskap in Finland. Die kusgebiede van Uusimaa is een van die tradisionele tuislande van Finland se SweedstaligeSweedssprekende bevolking, alhoewel hulle persentasie van die totale bevolking weens die sterk binnelandse migrasie van FinstaligesFinssprekendes tans nog slegs 7,6 beloop.<ref>[http://pxweb2.stat.fi/Dialog/DataSort.asp?Matrix=vaerak_002_1990_001_en&timeid=2006920244775&lang=1&noofvar=3&numberstub=2 stat.fi]</ref>
 
==Ekonomie==