Verskil tussen weergawes van "Edvard Munch"

753 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (Verplasing van 72 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q41406)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Kunstenaar
[[Lêer:Aksel Johannessen - Munch mit dem Porträt von Jappe Nilssen big.jpg|thumb|right|250px|Edvard Munch naas sy portret van sy vriend en ontdekker Jappe Nilssen, 'n Noorse skrywer en kunskritikus]]
| agtergrondkleur = #76A8FF
| naam = Edvard Munch
| beeld = Edvard Munch 1921.jpg
| opskrif = Munch in 1921
| geboortenaam =
| geboortedatum = {{Geboortedatum|df=yes|1863|12|12}}
| geboorteplek = Ådalsbruk (munisipaliteit Løten, [[Hedmark]], [[Noorweë]]
| sterfdatum = {{Sterftedatum en ouderdom|df=yes|1863|12|12|1944|1|23}}
| plekvandood = Ekeberg naby [[Oslo]], Noorweë
| nasionaliteit = {{vlagland|Noorweë}}
| veld = Skildery en grafiese kuns
| opleiding =
| beweging = Ekspressionisme, simbolisme
| werke = ''Die Skree''
| beskermhere =
| beïnvloed_deur =
| beïnvloed =
| toekennings =
}}
 
[[Lêer:Aksel Johannessen - Munch mit dem Porträt von Jappe Nilssen big.jpg|thumbduimnael|rightlinks|250pxupright|Edvard Munch naas sy portret van sy vriend en ontdekker Jappe Nilssen, 'n Noorse skrywer en kunskritikus]]
'''Edvard Munch''' [ɛdvɒ:rt mʉŋk] (* [[12 Desember]] [[1863]] in die dorp Ådalsbruk (munisipaliteit Løten, [[Hedmark]], [[Noorweë]]); † [[23 Januarie]] [[1944]] in sy ateljee-huis Ekeberg naby [[Oslo]]) was 'n Noorse skilder en grafikus.
 
Munch se vroeë werke is sterk deur kunstenaars soos Paul Gauguin en [[Vincent van Gogh]] beïnvloed, en hy het begin om simboliese betekenis aan die kleure te verleen wat hy in 'n skildery gebruik het. Sy gunsteling-onderwerpe was eensaamheid, die dood en die vyandskap tussen die manlike en vroulike geslag. Munch se hoofwerke sluit "Die siek meisie" (1885), "Die gil" (1893), "Die vampier" (1893), "Puberteit" (1895), "Fries van die lewe" (1896 en 1906) asook sy muurskilderye in die Universiteit van Oslo (1909-1915) in. Deesdae geniet ook sy latere skilderye in toenemende mate aandag, en 'n aantal moderne kunstenaars kry inspirasie uit hierdie werke.
 
[[Kategorie{{DEFAULTSORT:Noorse skilders|Munch, Edvard]]}}
[[Kategorie:Noorse skilders]]