Verskil tussen weergawes van "Chelsea, Londen"

k
(Begin nuwe artikel)
 
 
In die noorde en noordweste is daar 'n vloeiende oorgang na die aangrensende buurte Knightsbridge en South Kensington, maar gewoonlik word die gebied, wat noord van King's Road tot Fulham Road in die noordweste strek, as 'n deel van Chelsea beskou. Ook die welbekende sokkerklub Chelsea F.C. word met die gelyknamige stadsdeel verbind, alhoewel dit in die Londense Borough of Hammersmith and Fulham geleë is.
 
[[Kategorie:Londen]]