Verskil tussen weergawes van "Domenico Ghirlandaio"

Nuwe inligtingskas
k (→‎Galery: jerome)
(Nuwe inligtingskas)
{{Inligtingskas Kunstenaar
| agtergrondkleur = #76A8FF
| naam = Domenico Ghirlandaio
|kleur =
| beeld = Pala degli innocenti, ghirlandaio, autoritratto.jpg
|beeld_onderskrif opskrif = Moontlike selfportret
|beeld_wydte = 240px
| geboortenaam =
|beeld_onderskrif = Moontlike selfportret
| geboortedatum = [[1449]]
|opskrif1 = Geboorte
|1 =geboorteplek [[1449]]; = [[Florence]], [[Italië]]
| sterfdatum = [[11 Januarie]] [[1494]] (op 45)
|opskrif2 = Afsterwe
|2 =plekvandood [[11 Januarie]] [[1494]]; [[ = Florence]], [[Italië]]
| nasionaliteit = Italiaans
| veld = Skildery
| opleiding =
| beweging = [[Renaissance]]
| werke = Skilderye in: Kerk van Ognissanti, Palazzo Vecchio, Santa Trinita, Tornabuoni kapel in Florence en Sixtynse kapel, Rome
| beskermhere =
| beïnvloed_deur =
| beïnvloed =
| toekennings =
}}
 
'''Domenico Ghirlandaio''' ([[1449]]—[[11 Januarie]] [[1494]]) was 'n Italiaanse skilder van [[Florence]] wat tydens die [[Renaissance]] aktief was. Hy het baie vakleerlinge gehad, waaronder [[Michelangelo]] en [[Francesco Granacci]]. Hy het self onder [[Verrocchio]] gestudeer en dié se invloed kan bespeur word in Ghirlandaio se vroeë werke.
 
Ghirlandaio het as 'n skilder van die Florentynse skool veral godsdienstige werke geskilder. Hy het ook saam met ander beroemde skilder soos [[Botticelli]], [[Perugino]] en [[Signorelli]] muurskilderye in die Sikstynse kapel in Rome geskep van 1481 - 1482.
 
== Galery ==
<gallery>
Lêer:Domenico Ghirlandaio - St Jerome in his study.jpg|''[[Hieronimus van Stridon]] in sy studeerkamer'' (1480)
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie{{DEFAULTSORT:Italiaanse skilders|Ghirlandaio, Domenico]]}}
[[Kategorie:Italiaanse skilders]]