Verskil tussen weergawes van "Morfoloog"

4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
 
=== Rudie Botha ===
Hy is ʼn professor in linguistiek by die [[Universiteit van Stellenbosch]] asook ʼn professor by die Universiteit van Utrecht. Hy het sy studies gedoen in die morfologiese teorie, die Afrikaanse woordformasie asook die konseptuele fondasies van linguistiese teorieë. <ref>http://academic.sun.ac.za/rudolfbota/</ref>
 
=== Jac Conradie ===