Verskil tussen weergawes van "Morfoloog"

4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
 
=== Meyer de Villiers (1913-1995) ===
Meyer de Villiers was ʼn professor aan die Universiteit van Stellenbosch in die Departement Afrikaans en Nederlands vanaf 1953 tot 1978. Hy was ook ʼn dosent by die [[Universiteit van Kaapstad]] voordat hy by die Universiteit van Stellenbosch aangesluit het. Hy was die outeur van verskeie Afrikaanse woordeboeke asook handboeke. <ref>http://www.stellenboschwriters.com/devilliersme.html</ref>
 
'''Die volgende boeke is deel van sy werke:'''